René Lötter

René Lötter is ’n televisievervaardiger en skrywer van Kaapstad.

Leksikografie vir ons lyke

René Lötter 2007-02-19 Dood is 'n aphrodisiac, Het jy altyd sinies gelagEn ons is geneties programmeerOm freneties te teelAs ons tussen die hark se tande bly staan Maar wat kan ek nou vir jou sê? Oorlewende, naasbestaande, weduwee in rou Watse grimering kan ons ...

Instapkaart

René Lötter 2007-02-19 Ek seil af op silwerstaal-trappe my lang skaduwee val oor die leë sitplekke van ‘n vertreklokaal doodstil verlate, laaste sonstrale deur hemelgrote vensters buite die vensters ‘n plat opstyg-area, omring met berge Agter die berge ...
Top