Pieter Lübbe

Pieter Lübbe is ’n visuele kunstenaar met ’n agtergrond in taal en argitektuur. Sy artistieke uitdrukking is gegrond in beide sfere en sy veelsydigheid word weerspieël in beide sy visuele kuns en skryfkuns. Kerntemas in sy werk strek oor ’n wye spektrum en die klem daarvan val dikwels op konsepte soos identiteit, dualiteit, weemoedigheid, tyd, teëspoed, asook sosiale kwessies en die ervarings en gevoelens wat daarmee geassosieer word. 

Volg sy kunsblad: https://www.instagram.com/pieter.lubbe/ 

Pawn stars

Pieter Lübbe New writing 2022-07-20

"Sometimes first to fall
sometimes hang on through it all
Sometimes, somehow
they even make the final call"

Foto’s en feeste

Pieter Lübbe Poësie 2022-03-17

"Foto’s en feeste
van soekende geeste
verdwaalde siele by hul kunstefeeste"

Tram 23

Pieter Lübbe New writing 2022-01-20

"Whereas other tram rides are more conventional, follow standard routes, or where one finds oneself somewhat ill at ease – with someone else’s wallet pressed up against your thigh or a few smelly armpits too close for comfort. Tram 23 does not follow suit. Tram 23 is a spaceship of a different breed."

In my vrye tyd

Pieter Lübbe Poësie 2021-11-28

"Ons hou dan maar laataand vir onsself 
dat ons dieper in die donker kan delf: 
passies ná werk 
tyd vir jouself – 
ná nege 
ná tien 
ná elf."

Ongetydeld

Pieter Lübbe Poësie 2021-11-18

"nooit is ons tevrede 
vergeet die verlede: 
ons bou lugkasteel-stede"

Top