Piet Croucamp

Piet Croucamp is verbonde aan die Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg. Hy het ’n DPhil van die Universiteit van die Vrystaat en doseer sedert 1994 voor- en nagraadse kursusse aan verskeie universiteite. Sy navorsingsbelangstelling is hoofsaaklik die kwantifisering van sosiale konsepte en meetbaarheid van sosiale kohesie.

Podsending: Meningspeilings en die stembus

Freek Robinson, Piet Croucamp Onderhoude 2025-08-28

In ʼn onlangse DA-peiling het ANC-steun op nasionale vlak tot onder 30% geval. Freek Robinson gesels met politieke ontleder Piet Croucamp oor onder meer die akkuraatheid van sulke meningspeilings, die stand van die ANC en Suid-Afrika se benarde situasie.

Malema vs Shivambu

Freek Robinson, Piet Croucamp Rubrieke 2024-08-21

Gaan die MK-party ’n politieke tuiste vir Floyd Shivambu wees? Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.

Podsending: Staatskaping – wat is die skade wat werklik berokken is?

Freek Robinson, Piet Croucamp Onderhoude 2022-11-02
"Die verweer van die stelsel is enorm, van bo tot reg onder." Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.

Enemy of the people deur Adriaan Basson en Pieter du Toit: ’n resensie

Piet Croucamp Resensies 2018-03-22

"Hierdie boek deur Basson en Du Toit is ’n uiters belangrike dokument. Dalk selfs uiteindelik ’n historiese dokument. Maar die werklike waarde van die boek is dat dit ’n sosiaal-politieke verskynsel verteenwoordig van ’n samelewing wat ’n weerstand opbou teen die tipe vergrype wat die demokratiese proses ondermyn."

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Piet Croucamp Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-13

"Taal en kultuur het, soos verskeie ander ismes, ’n morsige verlede en hoe ook al jy die geskiedenis van Afrikaans wil oorskryf, jy sal nie die bloed van die mure af kry nie."

Boekresensie: Ver in die wêreld, sushi deur Koos Kombuis

Piet Croucamp Resensies 2016-02-01

"Ek lees Koos Kombuis, want dit laat my dink."

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Jean Oosthuizen, Piet Croucamp Onderhoude 2015-10-23

"Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas."

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Piet Croucamp Seminare en essays 2015-06-15

Piet Croucamp oor die vonk in die kruitvat.

Ekonomiese diskoers verg rasionele denke

Piet Croucamp 2015-02-17 "Die staat in Suid-Afrika is eenvoudig té swak en té oneffektief om ? kommunistiese diktatuur of ? outoritêre vorm van sosialisme op die burgerlike samelewing af te dwing."

LitNet Akademies-leesgoed: Piet Croucamp

Piet Croucamp 2014-02-12  

Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie

Piet Croucamp 2012-05-17 Piet Croucamp gee sy indrukke oor die ANC se gesprekke met leiers van die Afrikaanse gemeenskap.

Piet Croucamp kies sy gunsteling kuber-kuierplekke

Piet Croucamp 2012-03-30 Hierdie week kies Piet Croucamp sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
Top