"Huise van Glas" deur Petronella Basson
2012-12-18 Remmend aan die armGeen erbarm
Voortgesleep
Haar menswees
"Waar slaap die wind, my kind" deur Petronella Basson
2012-12-14 Wie weet waar woon die wind, my kind?Kan jy hom gryp in jou hand, vasbind?
Jy sien hom waai, laat papiere draai
Maar wie weet waar woon die wind, my kind?
"Armoede" deur Pretronella Basson
2012-12-03 Die armoede in ons land maak my bangSoveel mense in ellende vasgevang
Honger oë staar my aan langs die straat
Oë wat sonder woorde met my praat
