"Die kind is nog jonger": Onderhoud met Terminatryx
2016-06-03"Ek glo altyd dat as Ingrid [Jonker] in die 1980's grootgeword het, sy heel moontlik 'n Goth sou wees."
Die Culludroid-filmfees: Van lewende klankbane tot Nazi's op die maan
2012-06-24 Hierdie jaar se Celludroid-filmfees sluit 'n lewende opvoering in van 'n nuwe klankbaan vir Fritz Lang se legendariese 1927-stilfliek Metropolis deur die Makabra Ensemble. Volgens Paul Blom, een van die organiseerders, kan kykers selfs uitsien na Nazi's op die maan!Van prikkelende tot omstrede temas by die Daring Doccies Dokumentêr-filmfees
2011-11-23 Die Daring Doccies Documentary Filmfees vier vanjaar sy tweede bestaansjaar. Steyn du Toit het met Paul Blom, die organiseerder, gaan gesels oor wat feesgangers als te wagte kan wees op die program.

