Innie sjebeen
2019-04-04"Dis oral om my en in my. Die kwaad van ons samelewing. Alles saamgevat hier in die sjebeen. Ek hoef nie hier te wees nie. Maar dit maak nie saak wáár ek my bevind nie, dit sal oral wees. Hier leer ons ten minste om nederig te wees."
Jokey ve’loo sy lag
2019-03-20"Ek kyk rond en ka niks innie donke'te sien’ie.
Buurman stoot my diepe’ in en ek val orie ding by my voete."

