WF 2015: Die diere is terug
2015-05-13Elke dag wonder ’n mens hoekom daar regtig diere op aarde is. Is hulle hier omdat ons hulle moet liefhê of is hulle hier om ons dop te hou en lewenswyse te leer ken en dalk ons swak punte te sien?
WF 2015: Die einde ... of die begin
2015-04-28Ek en my oom koop lekker kruideniersware in die winkel toe ons ’n harde gil van ’n vrou net buite die winkel hoor. Ons dink eers die vrou het seergekry. Toe ons by die winkelsentrum uitstorm, kan ons ons oë nie glo nie – ’n groot ruimtetuig hang oor die hele winkelsentrum en oor ’n hele paar huise.
WF 2015: Net my ma het geweet
2015-04-20Ek wag agter ’n groot afvaltrok waar ek wegkruip vir die ruimtewesens. Dis vandag presies ’n week gelede toe die ruimtewesens op moeder aarde geland het om almal van die aarde te verwyder.
WF 2015: Wie is nóú die alien?
2015-03-22 Ek kruip agter die bank weg, gespanne ... asem ingehou wag ek vir die rooi lig om weg te gaan. Die oomblik toe die lig weg is, staan ek op en hardloop so vinnig as wat ek kan na die kelder se deur toe. Die deur kraak toe ek dit oopmaak en ek hardloop die trappe vier-vier af na waar my vriende bang sit. “Kom!” fluister ek vir hulle.WF 2015: Die Mars-uitstappie
2015-03-03Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.
