"Anderkant die maan" deur Nico Burger
2012-11-12 En sê my, skyn die son, sal ek voel as dit reën?Ken ek die mense, of slaap ek alleen?
"Hier waar ek staan" deur Nico Burger
2012-11-12 Ek staan voor jou deurBakhand vol van my hart se seer
Ek kyk in jou oë
soek daai seker of jy my glo
"Kalmte by jou" deur Nico Burger
2012-11-12 Wanneer die suidoostewind stormsterk waaiGister se voorbladnuus in ? warrelwind verdraai
Die see is grou en die wit perde jaag branders
Voetgangers strompel geboë, daar’s stof in my oë
Maar dan weet ek
Ek vind kalmte by jou
"Legkaart" deur Nico Burger
2012-11-12 En hoeveel sou jy wou gee om te weethoe die legkaart lyk aan die ander kant van die tyd?
Intussen kleur jy die spasies met jou drome
