Die meeste mans het ’n godkompleks
2023-08-08"Hou op om jou blind te staar aan tradisionele geslagsrolle. As jou vrou ’n beter handyman (sien wat ek bedoel) as jy is, of meer geld verdien, waardeer haar daarvoor en gee haar die ruimte om haar ding te doen terwyl jy gaan kosmaak."
Die onvergelykbare Sinéad O'Connor
2023-07-27"Dae later het sy gewys waarvan sy gemaak is toe sy onder die verdowende uitjouery van duisende in Madison Square Garden 'War' van Bob Marley a cappella uitgebrul het."
Hermione se post-Pride artikel
2023-07-25"Dan, Christene, as ek vir ’n oomblik my domineetoga mag omhang. Dis vreemd hoe, al het hy dit baie duidelik gemaak, min Christene (letterlik navolgers van Jesus) sy kernboodskap verstaan of toepas."

