Neville Pedro

Neville Pedro is in die Koue Bokkeveld gebore en woon tans op die plaas Welgemeen naby Prince Alfred Hamlet. Hy publiseer in 2019 ’n digbundel Psalms van ’n plaaskind.

Neerstortende blaar

Neville Pedro Poësie 2024-01-11

"Dit laat my dink
uit watter boomfamilie se stam is jou hut gekerf"

Blom op my graf

Neville Pedro Poësie 2023-11-23

"my hart sal ’n grafblom nooit 
kan waardeer nie
en my toe oë sal dit nooit kan sien nie"

Uit Woordenaars: futloos gestamp

Neville Pedro Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Neville Pedro "futloos gestamp" voorlees.

Top