
Onderhoud: NB Akademie se kortkursusse vir vryskutwerkers
2015-09-16"Is hier werksmoontlikhede vir vryskutwerkers?" "Ja, ja, ja. En nogmaals ja."

Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep
2013-12-12 Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld.
Vinnig, in pas en energiek: NB-Uitgewers op E
2012-02-06 Nèlleke de Jager vertel Naomi Meyer van haar splinternuwe posisie as digitale uitgewer by NB-Uitgewers vanaf April 2012.
Waar is die nuwe generasie swart Afrikaanse skrywers?
2005
2007-06-13
You can only be a proper grown-up publishing house in this country if you publish the very best of home-grown fiction. – Nicholas Pearson, Britse uitgewer van Vikram Seth se A Suitable Boy en Jonathan Franzen se The Corrections[1] Fred ...
