"Die Plaas" deur Monique Gerrits
2012-11-12 In die plastiekswembad onder die doringboomIn die skadu skaterlag water spat
Verbleikte rooi glyplank en 'n kinderhart
Onder die groot maroela het ek jou vertel van sakaboela
"Tegnologie Verlief" deur Monique Gerrits
2012-11-12 Wat het geword van eersteoogopslag verlief?My lief, ek het jou lief
Sonder tegnologie
Dis BBM en WhatsApp daarmee
Ek kan nie eens die trane uit jou oë vee
