Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux: Foto’s en nuwe waarheid
2022-06-07"In Tinus le Roux se boek het hulle nie net oorleef nie, maar opgestaan. Le Roux se boek opper opnuut daardie vraag oor die foto se waarheid. Deur gesofistikeerde, voortreflik nagevorste kleurtegnologie het Le Roux die ou letterlik en figuurlik verbleikte foto’s ’n polsslag gegee. In sekere opsigte is dit inderdaad nuwe foto’s, nuwe waarheid."
’n Huldeblyk aan Marilyn Martin
2022-05-27"Suid-Afrika se kunsgeskiedenis sal Marilyn Martin huldig vir ’n merkwaardige, selfs revolusionêre, loopbaan wat die bestaande kuns-kulturele hegemonie op sy kop gedraai het. Sy had die persoonlikheid (stylvol en innemend), die kennis (akademies priemend en ondersoekend) en die onverskrokke deursettingsvermoë om politici, ou wit manne, opposisie en toegewyde burokrate te hanteer."
Kuns ná COVID-19: Ironie in isolasie
2020-08-04"Die klassieke, libertynse gedagte het juis die kunswerk tradisioneel in dié intieme verhouding voorgehou: een-tot-een, kyker en denker teenoor die uitdaging en omgang met die werk in oënskou. Die intimiteit van die gedig. Die nabyheid van die ets. Die roman wat in jou leestyd afspeel. Die beeldhouwerk wat net jóú driedimensionele ruimte deel."
Is daar nog mediaruimte in Suid-Afrika vir opbouende kunskritiek?
2018-04-20"Wanneer laas was daar ’n resensie van ’n kunstentoonstelling in die koerant? Wanneer laas ’n diepsinnige bespreking van ’n toneelstuk?"
A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art and National Identity deur Anna Tietze: resensie
2017-08-03"Anna Tietze se A History of the Iziko South African National Gallery is ’n belangrike publikasie as die eerste deeglike boekstawing van een van die land se vernaamste kulturele instansies."
"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek
2017-05-18"Soos dinge uitgewerk het, het die twee prente wat hulle van Nazi’s aangepas het, net hul eie simpel denke vergestalt. Geen ironie dáár nie – rassisme in Suid-Afrika is ’n snerpende en gevaarlike patologie."

