
Plaashuis – ’n onderhoud met Dian Weys
2020-08-19"Hoe sou jy te werk gaan indien jy gevra word om só ’n toneel skoon te maak? Dit is ook uit respek vir diegene wat werklik op ’n plaas aangeval is dat hierdie kortfilm weier om ’n aanval voor te stel en eerder fokus op wat ná ’n plaasmoord gebeur."

Toyota US Woordfees 2020: Valsrivier se teaterkind is ’n hartseer drenkeling
2020-03-11"’n Goue draad in die roman is Paul en Dominique se verhouding; ook Paul uit Dominique so oogpunt. Hierdie draad word egter in die teaterweergawe weggelaat en uiteindelik versnipper."

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Martin Laubscher
2014-12-16 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Martin Laubscher beantwoord 'n paar vrae.