Marne Marais

Marné Marais is ʼn jong verpleegkundige in pediatriese trauma wat met deernis, kundigheid en standvastigheid kinders en hul families bystaan in hul mees brose oomblikke. 

Buite haar rol in gesondheidsorg is Marne die stigter van Handsfullofhome, 'n gemeenskapsorganisasie wat die warmte en liefde van ʼn warm huis na die gemeenskap toe bring en het as hul eerste projek 100 pakkies vol persoonlike higiëniese noodsaaklikhede aan hematologie pasiënte van Tygerberg Hospitaal geskenk. 

Skryf is ʼn manier om haar ervarings neer te pen en haar waarnemings in woorde om te sit. 

Ek dra jou aan die Here op

Marne Marais Poësie 2026-03-26

"Ek dra jou aan my Here op 
Slegs Hy sal die storm binne jou kan stop"

Klein weerlose

Marne Marais Poësie 2025-12-04

"Aan my rug kant sal jy veilig bly 
Klein weerlose kind 
Vir jou sal ons ’n warm huisie moet vind. "

Top