Maritza du Preez


Huis, woning, tuiste: Hoogland

Maritza du Preez Skryfkompetisies 2017-01-17

Lees Maritza du Preez se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Liefde op papier: Jy weet

Maritza du Preez 2014-12-11 Op my planeet,
het ek van jou gedroom
maar vergeet. 

Liefde op papier: Nagblom

Maritza du Preez 2014-12-11 Was ek maar ’n nagblom
wat my kop na die maan se
eerste strale lig. 

Liefde op papier: Grensloos

Maritza du Preez 2014-12-11 Is liefde in
die feetjie-fladdering
van 'n pols? 

Liefde op papier: Waar jy wag

Maritza du Preez 2014-12-11 Ek dans vir jou 'n pirouette,
my pen gly om die lyf
van 'n lied met woorde. 

Liefde op papier: In tyd geskryf

Maritza du Preez 2014-12-11 Stuur jy my reg in die suilegang
van hartsverlang.

 

"Whispered dreams" by Martiza du Preez

Maritza du Preez 2012-12-03 Across the street I see myself falling
falling through your tears
I have broken all the rules despite my fears
Over pounding rain
I still hear you calling my name

Haikoe-kompetisie: 7 Haikoes deur Maritza du Preez

Maritza du Preez 2012-11-27 Maritza du Preez se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.

Draak-sprokie-kompetisie: Kwartmaan

Maritza du Preez 2012-02-13 Grys skubvlerke sprei met ’n klapklank wat in die skadu van die berg herhaal. Met die dwarsspleet van sy oog bespeur hy beweging onder hom. Wie sou so dwaas wees om sy landstreek oor te steek? wonder die gedierte. Maar toe hy die soet geur van haar vel in sy neus voel brand, weet hy dat hy haar moet hê.
Top