Gesprekke oor Krotoa en nadenke oor kultuurerfenis en -nalatenskap
2017-09-14"Wie besit die intellektuele eiendom van ’n etniese erfenis?"
Payback the Champs
2015-05-29By die Champion of Champions-koorkompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad: "Die geskiedenis, argitektuur, kos en kultuur van Kaapse Maleiers word voortdurend gebruik om Kaapstad te verkoop as ’n een van die wêreld se mees gesogte toeriste-aantreklikhede. Is dit nie dalk payback time nie?"
Dit ruk & riel van Loeriesfontein tot Kleindrakenstein
2014-12-02"’n Eeue oue dansvorm wat amper onder apartheid gesneuwel het, herleef weer as oud en jonk veldskoene aantrek en die riel trap dat die stof so staan."
Oestyd-skryfuitdaging: Groepsgebiede
2012-12-20 "Die nuus oor die radio is oorweldigend. Niel Amstrong het die historiese eerste tree op die oppervlakte van die maan gegee. ’n Man op die maan! Sy moet die ongelooflike nuus deel."
