Marida Weilbach

Marida Weilbach, gebore 1960, woon in die Ellisras- omgewing. Sy het ʼn Honneurs in Bedryfsielkunde en ʼn Nagraadse Onderwys- diploma. Sy het al as menslike hulpbron spesialis en Taalonderwyser gewerk.

Marida is  ʼn weduwee, met drie dogters. Na haar man se dood in 2008, het sy haar pyn in woorde omskep. Haar gedigte weerspieël die emosies wat diep binne elkeen skuil, weggesteek vir selfbehoud.

Vermis: saak 2024/M/1225

Marida Weilbach Poësie 2024-06-27

"en ek bid
as jy nog lewe
dat jy
gevind wil word"

Foto op my skerm

Marida Weilbach Poësie 2024-06-20

"ek lê
op my bed
en sien dis jy
jou foto
op my skerm
vibreer"

Smart

Marida Weilbach Poësie 2024-06-12

"My kind
al kan jy nie dié lees
ek het jou lief
ongeag"

Top