Seks, skoonma’s en skuld: ’n Troostante se gids vir gesonder verhoudings deur Elize Parker – ’n resensie
2022-12-19"Laat die tante jou gerus troos."
Kan fleksie-argitektuur die kunste red?
2021-04-12Fleksie-argitektuur is dié nuwe gonswoord volgens die gesaghebbende Wunderman Thompson-neigingverslag. Kenners vertel of dit ’n volhoubare oplossing vir die voortbestaan van die kunste kan bied. Volgens Saartjie Botha: "’n Teater het mense nodig. ’n Ruk gelede, toe ek die Fugard besoek, was alles daar: die stoele, ligte, ouditoriums. Maar die hart van die ruimte was weg."
US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans
2021-04-07"Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing."
