US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n ander se mond?
2021-03-12"Afrikaans gaan nêrens. In die geval van die twee koshuise moet die HK aangespreek word. Dis nou net die geval waar ’n student bietjie mag bekom en dan wil maak soos hy lus kry. En hoe sê die slimmes? Mag korrupteer. Absolute mag korrupteer absoluut."
"Dis hartseer dat ek nie gedigte ten volle in Nama kan skryf nie"
2020-06-11"Dis die hartseer van die saak. My oumagrootjie kon Nama vlot praat; my ouma, my ma, ek – ons kan nie Nama vlot praat nie. Dis nie aan ons oorgedra nie."
Huis, woning, tuiste: Lynthia Julius se inskrywings
2017-02-10Lees Lynthia Julius se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.