Marjorie en jaloesie
2006-11-08 Magrietjie, Magrietjie jy met jou fyn beduiwelse voelertjies wat heeltyd aan my son bly vat jy wat een oggend jou vlerke gesprei het en in al jou volheid lewe probeer vind het. Jy is groen want ek is nie, en geel want ek is hier, en jy is nie. ...
Onverwags onder my linkerhand
2006-11-08 Jou e-pos land vanmôre soos korreltjiesand onverwags onder my linkerhand.Dit gaan goed sê jy:"Ek skemer so nou en dan nog tussen lakens inveral op Dinsdae, jy weet mosmaar Maandae blyk nou oor te neem en die verbeelding van my ...

