Shakespeare, sonnet #21
2020-11-30LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Loftus Marais se gedig hier.
Bewolk, kans op neerslag
2013-08-27 " [...] en tydens die dink vir gedigskryfdie skuinsstrepies reën, tot dun akute vereenvoudig?"
Hockney
2012-09-05 Loftus Marais is vir eers klaar met Kaapstad en skryf in hierdie splinternuwe vers oor David Hockney se swembadskilderye.LitNet Akademies: Loftus Marais in gesprek met Jaco Barnard-Naudé
2012-07-10 "Ons leef in ’n era waarin daar in die geesteswetenskappe groot klem geplaas word op interdissipline, multidissipline en intradissipline. Baie produktiwiteit het al daaruit voortgevloei, en kan steeds daaruit voortvloei."Woordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5
2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5
Fabulisha de la Queillerie in 'n steeg
2011-07-05 Fabulisha de la Queillerie in ’n steeg sy sien ’n entjie in begin die plakkaat- beplakte mure skurf, verbleik tot strekkings skeursels sy gaan vryf so fresh french tips en al oor die kryterige oppervlak patrone ...
Fabulisha de la Queillerie in 'n steeg
2011-07-05 Fabulisha de la Queillerie in ’n steeg sy sien ’n entjie in begin die plakkaat- beplakte mure skurf, verbleik tot strekkings skeursels sy gaan vryf so fresh french tips en al oor die kryterige oppervlak patrone ...
Ontologieles
2009-09-04 die oggend is donker, ek stap werk toe oor 'n pleindie dinge van die stad begin aan my verskynen soos dit mos 'n Digter dan betaamprobeer ek, maar natuurlik, die Syn se geheim bepeins, o, poëties verstáánmaar in 'n ...
Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel
2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...
Boomskets
2008-01-14 vir eccskets die dooie boom wat staanbuite brackenfell in ’n dam teen die N1:suggereer die takke se gebare’n mime-show van die Doodof iets anders o so diephoewel die dam se water net so kniehoog komevoke: die boom ly aan depressiedie ...
Papiertjie
2007-02-12 aan ’t stry oor die politiek gaan sit almal aan tafel, maar als kantel, eetgerei kletter, glase mors wyn gaste kyk agterna soos ek die trappe op verdwyn na my lessenaar, gedek vir skryf, chaotiesdeurmekaar ek vat ’n halfklaargedig, vou ...

