Liza Joubert

 

Persverklaring | Unieke klavieraand in Endler: ’n onderhoud met Gerhard Joubert en Brathew van Schalkwyk

Liza Joubert Musiek 2024-05-03

’n Unieke en opwindende konsert wag op liefhebbers van goeie klaviermusiek in die Endlersaal in Stellenbosch op 10 Mei: Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), gesamentlike wenners van die 2023 Unisa Nasionale Klavierkompetisie, deel die program. Liza Joubert het met hulle gesels.

Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek

Naomi Meyer, Liza Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-04

"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"

Onderhoud: "Lisa se klavier"

Koos Kombuis, Liza Joubert, Naomi Meyer 2015-02-18 Aanhangers van Koos Kombuis het dalk al gewonder: wie was dié Lisa? En het sy werklik bestaan?
Top