"Sal jy regtig kom?" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 En die reën val voor my voordeurvroeg in die oggend tot laat die aand
Daar is nie ? minuut of sekonde
wat my gedagtes van jou afdwaal
"My vrou" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Vir jou het ek al ? goue ster gaan haalen vasgeryg aan die maan se silwer straal
Dit om jou hals gehang en vasgemaak aan my
"Lilykind" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Meisiekind, ek sing van jouMeisiekind, ek sing vir jou
Lilykind, ons engelkind
"Healthily insane" by Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 I participate in the rehearsal of your death while I cut and I pasteall the memories of confusion and semicircles of fate
I'm falling to the floor in a new way
"We Are" by Liza Jansen van Rensburg
2012-12-14 We are the taste of honeysuckle juiceThe smell of lilacs
The warmth of a sweet memory
