Leonie van Rensburg

Leonie van Rensburg is ’n boekwurm en boeksmous. Sy is sedert 1982 in die boekbedryf en was aan die stuur van Exclusive Books Sunnypark en Hydepark, Facts & Fiction-groep, The Bookshop (Tygervallei) en HOB Fascination Books. Sy is die eienaar van die bekende Graffiti Boeke en mede-eienaar van Boekdiva Uitgewers.

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer

Cliffordene Norton, Leonie van Rensburg Boeke en skrywers 2023-02-09

"Die groot aanlyn verkopers is nie primêr op die belange van die boekbedryf gefokus nie en verkoop dikwels onder die markprys om kopers te lok. Boeke word gebruik as sogenaamde loss leaders om ander verkope te stimuleer. Dit is baie nadelig vir die boekbedryf en kan op die lang duur die einde van boekwinkels beteken. Die sukses van Heimwee tot dusver is ’n duidelike bewys dat lesers steeds tradisioneel boeke by boekwinkels koop."

Grendelstaat ofte not – Leonie se Graffiti woeker driftig voort

Melt Myburgh, Leonie van Rensburg Onderhoude 2020-10-02

"Uitgewers begin ook nou die kleinhandelmark betree, wat vir boekwinkels nie goeie nuus is nie. Ons verskaffers word nou ons mededingers en ek dink dit is baie sleg vir boekwinkels."

Stephen Johnson: ’n huldeblyk

Leonie van Rensburg In memoriam 2019-01-03

"As voorsitter van PASA het hy ongelooflike diep spore in die uitgewersbedryf getrap. Stephen se boekfunksies was altyd die heel beste, keurigste en grootste."

Top