Leon Albert Oosthuizen

 Musikant, rekenmeester

Wêreldtrekklavierdag 2025 in die Endlersaal: ’n gesprek met Leon Oosthuizen en ander entoesiastiese trekklavierspelers

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen, Louis Verwey, André van Vuuren Musiek 2025-05-02

"Die gehoor gaan van die mooiste Afrikaanse musiek hoor, gesing deur die Stellenbosse jeug, en werke met die akkordeon – van klassieke tot volksmusiek."

Wêreldtrekklavierdag: ’n onderhoud met Leon Albert Oosthuizen

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Onderhoude 2024-04-22

"Dit is min dat ons breë Suid-Afrikaanse trekklaviererfenis belig word. Paul Simon het met sy Graceland-album in 1986 sommige aspekte van die Sotho’s se famo-trekklavierstyl vasgevang. Johnny Clegg het ook dikwels die konsertina in ’n tradisionele Zoeloe-styl gespeel tydens sy optredes. Boeremusiek en klassieke musiek word ook nooit by dieselfde geleentheid gehoor nie."

US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-20

"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."

Leon Albert Oosthuizen vertel van die wêreldmusiekgroep Sibanye

Leon Albert Oosthuizen, Naomi Meyer 2014-01-14 "Die Sibanye-groep bestaan vandag uit musikante van die Moederstad – van die Tuine tot die townships van Gugulethu, Nyanga en Khayelitsha. Musiek is die brood en botter van die meeste van die lede en is dus hul enigste bron van inkomste."
Top