Droomwerk laat gehore stomgeslaan | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-10-07"Dis wanneer jy tranerig en bewerig opstaan en handeklap dat jy weet ’n vertoning het ’n lewenslange impak op jou gemaak."
Babalela by Momentum Beleggings Aardklop: ’n resensie
2023-10-05"Alles in ag geneem, het hierdie interaktiewe vertoning die jongspul waarlik vermaak. Dit is hartroerend om te sien dat Babalela steeds, 23 jaar ná die oorspronklike publikasie van die eerste boek, goed deur kinders ontvang word."
Mirakel: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-10-04"Dawid Minnaar as Danté du Pré het dit reggekry om ’n verskeidenheid emosies by die gehoor te ontlok: Hy het ons laat lag, huil, kommer en nadink oor die lewe. Wat anders is ’n tragedie se doel as katarsis?"

