Lara Putter

 

"It ended too quickly" by Lara Putter

Lara Putter 2012-11-05 It ended too quickly
It ended today
I'm still have to think of the reasons
But this thinking takes too long and
these reasons feels more like excuses

"Ally" by Lara Putter

Lara Putter 2012-11-05 I never said goodbye, so my hello should do
Why don't you come back?
We can drink wine and take midnight walks
Ally, come back home

"Inkorreksie" deur Lara Putter

Lara Putter 2012-11-05 Kom ons stap na die strand
Kom ons lê hier in die nag
Kom ons bly hier tot vir ewig
En vir ewig hier verdwyn

"Keuse" deur Lara Putter

Lara Putter 2012-11-05 Ek het jou 'n keuse gegee of jy of ek
Jou stem is vol in hierdie plek
As die laaste woorde net was van liefde
Sou dinge dalk net bly soos dieselfde
Top