Kristel Loots

Kristel Loots is 'n skrywer. (Foto van Kristel Loots deur Lettalie Kemp, l'Atelier Photography Studios & Gallery)

Eende van dieselfde dam

Kristel Loots Fiksie 2020-05-18

"Sy oë versluier, ’n simfonie van sensualiteit wat Amalia laat ril van begeerte. Eintlik wil sy op sy skoot spring, arms om sy nek gooi, bene om sy lyf slaan – maar sy weet niks kom tussen ’n man en sy sigaret nie en sy hou haar in."

Korona-kortverhaalfees: Kristel Loots oor "Eende van dieselfde dam"

Kristel Loots, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-05-18

"Daar was ’n dag toe die buurvrou met haar Delillalyf ’n sigaret kom bedel het by die een wat ek liefgehad het. Die twee rokers het hand om die blaas eenkant toe gaan staan, daar waar dit donker was."

Kristel Loots: Liefde nie net vir jong bloed nie

Kristel Loots, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2016-06-23

"Kristel glo dat die muse en verbeelding tweelingsusters is."

Top