Die goorste week ooit (Woensdag) deur Eva Amores en Matt Cosgrove: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
2024-05-15"Ek is bly dat prenteboeke deesdae in soveel verskillende kulture en tale die leesproses 'oopskryf' vir lesers wat as kinders (soos ek ook was!) gou verveeld raak tussen die een lang paragraaf ná die ander. Die illustrasies 'dra' soms die teks en maak ’n grap selfs snaakser, of lewer op ’n humoristiese manier kommentaar op die teks."
Om ’n boomhuis te vertaal: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
2021-02-22"Ek is bevoorreg om die Afrikaanse vertaler van hierdie reeks te wees. Dis snaaks, skreeusnaaks, en soms uiters takserend op die vertaler – waarvan ek hou. Die regte woord skuil altyd iewers en dis my werk om dit te vind."
Kobus Geldenhuys: Oor drakies, kinderboekvertaling en die proe aan woorde
2018-06-28"Jy skep op ’n ander manier as die skrywer – jy herskep eintlik – en jy moet seker maak jy laat die teks tot sy volle reg kom in die teikentaal."
