Repliek op Jason Lloyd
2025-07-23"Jy verwys na Allan Boesak as 'vasgevang in ou en verouderde UDF-strydretoriek sonder om met enige werkbare en praktiese oplossings vorendag te kom'. Hoewel dit nie heeltemal onwaar is nie, begin alle veranderinge in die politiek dikwels met ’n gesprek, baie soos die Burgerregtebeweging in die VSA in die 1960’s of die geboorte van die Anti-Apartheidbeweging."
Liam Jacobs se oorloop: ’n weerspieëling van breër politieke dinamika
2025-07-07"Liam Jacobs se oorloop verteenwoordig dus meer as net een politieke besluit. Dit dien as ’n perspektief vir die ontleding van Suid-Afrika se voortdurende poging om ’n demokrasie te vestig wat inklusief en betekenisvol is."
Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel
2024-04-09"Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die 'nuwe' Suid-Afrika bevraagteken nie."
