Karlien van der Merwe

Karlien van der Merwe het in die Vrystaat grootgeword en aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar nie-fiksie roman Lucas is vertaal met die oog op buitelandse lesers. Lucas is op 25 September 2009 by Woordpoort op die Tukkies-kampus bespreek.

Karlien publiseer onder andere op die De Kat-webtuiste en sou graag binnekort ’n bundel wou uitgee. Sy is tans ook hoërskoolonderwyseres.

Opgedateer/Updated: 2009-09-21
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria (video)

Karlien van der Merwe 2012-07-17 Karlien van der Merwe lees haar gedig oor Pretoria

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Koppies (video)

Karlien van der Merwe 2012-07-17 Karlien van der Merwe lees haar gedig oor Koppies.

Vertaalkompetisie: Die repiesmat

Karlien van der Merwe 2012-02-22 En waar dit ook aan sy tong, sy giftand, sy betekenis, mag gekom het,
Dit het ons Eden oorleef.

"Langenhoe Church" by Karlien van der Merwe

Karlien van der Merwe 2011-11-08 Where hills and marshes
curve into quiet debate
and skies clot into chilly cathedral air,
it smells of ghosts and bludgeoning still.

"Afrika-les" by Karlien van der Merwe

Karlien van der Merwe 2011-11-04

"The Murder of the Princes" by Karlien van der Merwe

Karlien van der Merwe 2011-11-04

"Charles Jacoby" by Karlien van der Merwe

Karlien van der Merwe 2011-11-04

'n Straat in Delft

Karlien van der Merwe 2011-08-11 ’n Straat in Delft Vanuit huisarres agter tralies slot en grendel kan ek skielik, onbelemmer met steë langs oor wydgegooide luike of straatlangs drentel. Vermeer se Delft-toneel hang in my prenteraam. Met wit ...

'n Straat in Delft

Karlien van der Merwe 2011-08-11 ’n Straat in Delft Vanuit huisarres agter tralies slot en grendel kan ek skielik, onbelemmer met steë langs oor wydgegooide luike of straatlangs drentel. Vermeer se Delft-toneel hang in my prenteraam. Met wit ...
Top