Karla Sandrock

Karla Sandrock is nege jaar oud en in graad vier.

Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke

Karla Sandrock Jong lesers 2019-12-23

"Want watter Afrikaanse boeke lees jy as jy alreeds al die Saartjie-boeke, al die Maasdorpe en al die Stalmaats gelees het? Hier is jou antwoord: Die ses weke van Thomas en Ella."

Jong lesers: Kewerwraak deur MG Leonard

Karla Sandrock Jong lesers 2018-10-24

"Ek dink dat MG Leonard hierdie boek op ’n uitstekende manier geskryf het, en sy het aan my bewys dat kewers nie die walglike kreature of monsters is wat party mense dink hulle is nie."

Jong lesers: Die legendariese Lua Verwey – Wilder as die wildtuin deur Dihanna Taute

Karla Sandrock Jong lesers 2018-07-02

"Hierdie boek is anders as ander boeke, want baie boeke vir meisies gaan oor meisies wat van pienk, prinsesse, feetjies en grimering hou. Hierdie verhaal is die teenoorgestelde daarvan."

Jong lesers: Vandag is ek ’n windlawaai deur Philip de Vos

Karla Sandrock Jong lesers 2018-05-17

"As jy nou al volwasse is, sal die manier waarop Philip de Vos die woorde weef, jou laat terugverlang na jou kinderjare. Ek is nege jaar oud, in graad 4 (standerd 2), en soek altyd nuwe boeke om te lees – ’n mens kan nooit genoeg hê nie."

Top