Ek is oorspronklik van Elandsbaai op die Weskus, waar ek as jong man op die see gewerk het. Nadat ek in die weermag was, het ek by Yskor gaan werk. Ek was jare lank betrokke by die donker kant van die lewe, maar God het my daar uitgehaal. Vandag is ek op pensioen en skryf ek my hart uit.