Johan Botha

Johan Botha is 'n skrywer en lewensafrigter wat mense help van binne af 'n gesonde, doelgerigte lewe te bou.

Geskep vir meer: ’n onderhoud met Johan Botha

Naomi Meyer, Johan Botha Skrywersonderhoude 2026-07-06

"Vir baie jare werk ek met mense wat worstel met hul identiteit, selfbeeld, emosionele seer en die vraag: Wie is ek werklik?"

Ons raak nie verlore in een groot oomblik nie, maar in baie klein stiltes

Johan Botha SêNet-briewe 2026-05-06

"Want as jy eers begin agterkom dat jy weggeraak het, beteken dit jy is nog daar om dit raak te sien. En dalk is dit die eerste stap terug." 

Top