"Sal jou nooit vergeet" deur Jeremy Bezuidenhout
2012-12-14 Ek staan voor my venster en kyk uit na jouEk sien jou in die wolke, die oggend dou
Hoekom moes jy weggaan, ek mis jou al hoe meer
Wie gaan jou nou vashou en jou trane afvee?
"Take a Stand" by Jeremy Bezuidenhout
2012-12-03 I have been sitting for a whilewith this feeling deep inside
Seeing everything around us fall apart
even though we try to hide
"Pick-up-lyn Frikkie" deur Jeremy Bezuidenhout
2011-11-08 Die storie het begin by die local barvan ou Frikkie wat sy brannas geniet
en vir elke meisie staar
na ‘n paar slukke van self-confidence
trek hy sy hand deur sy hare en scheme
hy lyk soos ‘n nuwe sixpence