Avontuurverhaal: ’n resensie van Sally Partridge se The witches of Hogsback
2023-07-15"Die verhaal is ’n tienermisterie en avontuur met ’n gotiese ondertoon, uitgebeeld deur die geïsoleerde dorp, hekse en donker woude, alhoewel die verhaal nooit werklik skrikwekkend of donker is nie."
Jeugfantasie: ’n resensie van ’n Beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck
2023-07-04"My eerste indruk van die boek is dat dit vir 10- tot 13-jarige lesers is, maar kom gou agter dat die storie dalk gerig is op ouer kinders, al is die skryfstyl vir ’n jonger gehoor."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Jennifer Pape:
"omdat jou tuin in Bloemfontein
ook so vol goed was
wat jou hande gemaak het"
