Jeanne-Marié Koekemoer

Jeanne-Marié is 'n graad 11-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch. Sy het in 2017 die ATKV Tienertoneel se prys vir beste aktrise in ’n ondersteunende rol (vir haar rol as Muriel in Hoërskool Stellenbosch se Blessings) ontvang. Sy is in 2019 benoem vir 'n ATKV Tienertoneel-prys vir mees belowende spel in ’n rol deur ’n meisie (vir haar rol as Ané in Hoërskool Stellenbosch se Donkievel).

Suidoosterfees 2026: Die poskantoor – ’n onderhoud

Yolanda du Toit, Jeanne-Marié Koekemoer Suidoosterfees 2026-04-16

"Ek hoop ook die produksie skep ’n oomblik van stilwees, ’n ruimte vir refleksie, wat anders as die oorweldigende stroom van stemme en beelde op ons fone, die geleentheid bied om werklik stil te staan. Hopelik kan dit lig werp op van ons land se mees dringende kwessies. Daar ís ruimte vir vergifnis en daar is baie plek vir hoop."

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met naaswenner Jeanne-Marié Koekemoer

Naomi Meyer, Jeanne-Marié Koekemoer ATKV-Portaal 2020-12-02

"Dit is ongelooflik om te sien hoe mense aanhou aanpas en vervorm binne hul gegewe omstandighede en ek dink dis vreeslik nodig om aan te hou beweeg, te verander en groei en dan met dinge soos digitale vertonings dit wel regkry en wel iewers kom."

Toyota US Woordfees 2020: indrukke deur ’n skoolkind

Jeanne-Marié Koekemoer Kuberklas Kreatief 2020-04-16

"My naam is Jeanne-Marie Koekemoer en ek het hierdie indrukke ’n paar weke gelede, wat soos ’n ander leeftyd gelede voel, geskryf."

Gedagtes van ’n skoolkind

Jeanne-Marié Koekemoer Kuberklas Kreatief 2020-04-16

Jeanne-Marie Koekemoer, ’n sestienjarige leerder van Hoërskool Stellenbosch, deel haar gedagtes oor die kunste en haar lewe in die tyd van COVID-19.

Top