Jaques Gerhard De Villiers


"You'll be here" by Jaques Gerhard de Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-19 It’s the hardest thing
when a dream seems so unreachable
Though just a dream
somehow its meaning’s real to me

"In my oë" deur Jacques de Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-19 Ek spoor jou op
Jy’s geteken teen die blou lug
Geskryf teen die skemer

"Sit My Buite" deur Jaques Gerhard De Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-04 Weet jy waarom staan ek vir jou en wag?
Weet jy waarom hardloop ek deur elke donker nag
saam met jou, tel ek die dae en ure af?
Want die lewe vlieg verby
dis tye saam met jou wat ek lag

"Dra Die Donker uit Ons Harte" deur Jacques Gerhard De Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-04 Ek vlug in my hart na die verte
Dis ? skootklap verwilderende wêreld
wat my spoor op sy padkaart
teen die middernag se maanlig hou
Top