Belydenis van 'n Proteas-ondersteuner
2019-06-26Hierdie skrywe gaan baie verwysings hê na krieket, so hou nou op met lees as dit nie in jou kolfkampie is nie ...
Platoon (1986): ’n filmverslag
2019-04-08"Moet jy die fliek kyk? Ja. Gaan jy dit geniet? Waarskynlik nie. Die tema is oorlog en als wat daarmee gepaard gaan. Dink vlamme, chaos, verkragting en vernietigende aksies sonder motief, gedryf deur trauma."
Rocky Balboa: ’n filmverslag
2019-03-11"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."
