Jan Daniels

Jan Daniels verwerf ’n BA, BA Hons, MA (Grieks), DLitt (Grieks), MA (Linguistiek), HOD en NGDO (Toegepaste Taalwetenskap) aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Universiteit Stellenbosch en Unisa onderskeidelik. Hy is tans ’n Afrikaans-dosent by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (Wellington-kampus).

My broer Japie

Jan Daniels Fiksie 2022-03-22

"Eendag in die winter het Japie koud en nat uit eie beweging by die huis aangekom. Maar hy was nie alleen nie. Daar was ’n vrou saam met hom. My ma het toegesien dat Japie en sy metgesel hulself versorg, droë klere aantrek, en vir hulle kos gegee om te eet."

Wit koevert, donker boodskap

Jan Daniels Fiksie 2019-03-14

"Vir ʼn paar oomblikke staar ek stil  na die koevert in my hand: ʼn Wit koevert vir ‘n donker boodskap, flits dit deur my brein."

Die huldeblyk wat nooit gelewer is nie

Jan Daniels Fiksie 2018-07-02

"Huldeblyk? Dis die eerste woord wat ek hiervan hoor. Ek kyk op die program in die begrafnisboekie wat nog die hele tyd onoopgemaak in my hand is. Ja, sowaar!"

Top