Ida van Dyk

Ida van Dyk is gebore in Tzaneen op 6 Desember 1959. Sy doseer maatskaplike werk aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy publiseer hoofsaaklik akademies, maar skryf reeds vir jare om normaal te probeer bly.

Utopie - “nêrens”

Ida van Dyk 2006-10-04 “There are two tragedies in life. One is not toget your heart’s desire. The other is to get it.” [George Bernard Shaw] “julle is vir mekaar gemaak”maar ek sukkel om my in jou te ...

jy in die boom

Ida van Dyk 2006-10-04 jy wil ’n vrolike regoppopulier weesmaar iewers in jou sluimer ’n huilmoerbeiwat agterstevoor groeiin handjies watgrond toe bloei’n geslote boekwat die son in die koelte gaan soek miskien is jy kokerboomwat nederig en trotsin rots ...

pik pik pik

Ida van Dyk 2006-10-03 [vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...
Top