Henry Jack Cloete - skrywer, joernalis en musikant - is in 1984 in die Boland gebore. Sy eerste roman, Draalnoot vir ‘n janfiskaal, word in Augustus 2014 deur Quellerie uitgegee.
Henry Jack Cloete, Jonathan Amid2014-09-25Joan Hambidge noem in haar resensie Draalnoot “’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê.”