Henrietta Klaasing

Henrietta Klaasing van Randfontein is ’n vryskutresensent, afgetrede onderwyskundige en medeskrywer van die boek Die Trojaanse perd in die NG Kerk.

Lesersindruk van Koos Visser se boek Die geestelike noodtoestand in die kerk

Henrietta Klaasing Lesersindrukke 2023-12-18

"Die skrywer skryf van leertugondersoeke waarby hy self betrokke was en sê dat die ommekeer in die kerk plaasgevind het toe Skrifkritiek en sogenaamde Bybelwetenskap deur liberale teoloë as van hoër gesag as die Bybel geag is."

Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk

Henrietta Klaasing Lesersindrukke 2023-05-02

"As jy op hoogte wil kom van die vernietigende invloed van die tydsgees en kulture, wat gedurig verander, op kerke, is hierdie boek ’n moet-lees. Dit is geskryf vir die man op straat, die gewone lidmaat in enige kerk."

Huis, woning, tuiste: Henrietta Klaasing se inskrywing

Henrietta Klaasing Skryfkompetisies 2017-03-02

Lees Henrietta Klaasing se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top