
Paul Kruger. Toesprake en korrespondensie van 1881–1900 deur Johan Bergh: ’n resensie
2017-10-31"In die finale instansie sal die versameling toesprake en korrespondensie in Johan Bergh se boek vir navorsers van groot hulp wees omdat hulle nie meer in ’n groot verskeidenheid van bewaarplekke en publikasies daarvoor hoef te gaan soek nie, en daardeur is ’n ontsaglik groot diens aan die geskiedeniswetenskap bewys."

The civil service in the South African Republic under Paul Kruger, 1890 to 1895
2017-06-15"It is clear that there were serious shortcomings in the civil service of the South African Republic during the early 1890s. Obviously it is the head of state who is ultimately responsible for good governance, which in turn necessitates an efficient civil service."

Die staatsdiens van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 1890 tot voor die Jameson-inval van 1895
2017-06-09"Die tekortkominge in die staatsdiens van die Republiek was vroeg reeds merkbaar, maar is grootliks deur omstandighede na die ontdekking van goud op die Witwatersrand vererger, omdat die administrering van die goudveld groot nuwe uitdagings gestel het."

Boekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie
2017-02-08"Die waarheid het egter ’n manier om uiteindelik uit te kom en die lys van 18 werke in die outobiografie net voor die register, waarvan Giliomee óf alleenouteur óf medeskrywer was, getuig van sy meriete as historikus en denker."

Die onmisbaarheid van die Engelstalige pers se beriggewing en redaksionele kommentaar as bron oor die Zuid-Afrikaansche Republiek se geskiedenis
2016-10-04"Net soos die Engelstalige pers se beriggewing uiters belangrike lig werp op voorheen onvolledig verklaarde omstrede gebeure in die Zuid-Afrikaansche Republiek, is die benutting van dié pers se redaksionele kommentaar ook onontbeerlik vir ’n behoorlik gebalanseerde begrip van die kompleksiteit van die stemregvraagstuk."

Paul Kruger, the Uitlander franchise and the English language newspapers in the South African Republic before 1895
2016-05-25"Kruger’s thinking about full citizenship was rather simplistic. It made no provision for the possibility of Uitlanders’ becoming loyal citizens of the Republic."

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895
2016-05-25"Die basis vir die vervreemding tussen die Uitlanders en die regering is vóór 1895 reeds gelê en daarin het Paul Kruger ’n deurslaggewende rol gespeel."

Paul Kruger and the press in the ZAR, 1890–1895
2016-01-26"Kruger obviously regarded the government’s right to govern and the independence and very existence of the state as one and the same thing. That is why he virtually saw strong opposition to and criticism of the government as treason against the Republic."

Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895
2016-01-19"In Mei 1893 is Eugène N. Marais, die redakteur en eienaar van die koerant Land en Volk, egter daarvan aangekla dat hy die President belaster het, en die verloop en uitslag van daardie saak het beslis ’n groot rol gespeel in die regering se besluit om ’n perswet te aanvaar."

LitNet Akademies-leesgoed: Heinie Heydenrych
2015-01-06 Heinie Heydenrych deel sy top leesgoed vir 2014 met LitNet Akademies.
Eugène N. Marais as redakteur van Land en Volk, 1890–1896
2014-12-16 Hierdie artikel ondersoek die redakteurskap van Eugène Marais, een van die eerste Suid-Afrikaanse joernaliste wat ondersoekende joernalistiek beoefen het en dit doeltreffend in sy kritiek aangewend het.
Rang in der Staten rij vra om gelees te word
2012-01-17 Hierdie roman oor die ervarings van Vrystaatse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 het die eerste keer in 1979 verskyn.