Decolonialisation of the mind: an educational-philosophical perspective
2023-03-16"This investigation has shown that the ongoing coloniality of the previously colonised is a complicated issue, one that cannot be easily counteracted."
Dekolonialisering van die gees: ’n opvoedingsfilosofiese perspektief
2023-03-16"Hierdie ondersoek toon dat die voortgaande kolonialisering van die gees / kolonialiteit van die voorheen gekoloniseerdes en van die voormalige koloniseerders ’n ingewikkelde vraagstuk is, en dat dit nie maklik teengewerk kan word nie."
The possibilities and limits of intercultural education in and for South Africa
2022-04-25"In South Africa, the cultural mosaic, the constant threat of political and socio-cultural polarisation, the lack of social capital and social cohesion and the presence of a number of other contextual conditions all point to the need for intercultural dialogue and, in particular, intercultural education."
Die moontlikhede en beperkinge van interkulturele onderwys in en vir Suid-Afrika
2022-04-25"Die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing bevat sterk moontlikhede en selfs die noodsaaklikheid om interkulturele onderwys in te voer, veral omdat multikulturele onderwys en die oproep om dekolonisering van die onderwys ontoereikend is om die uitdagings wat uit die diverse aard van die samelewing vloei, die hoof te bied."
A preliminary ethical-pedagogical reflection on managing the COVID-19 pandemic by role-players in South African education
2021-07-12"The mistakes made in education in the ethical-moral-pedagogical field have gradually been corrected. This offers hope that going forward, the pandemic will be dealt with successfully."
’n Voorlopige eties-moreel-pedagogiese besinning oor die behartiging van die COVID-19-pandemie deur onderwysrolspelers in Suid-Afrika
2021-07-12"Die foute wat in die onderwys op eties-moreel-pedagogiese terrein gemaak is, is algaande reggestel. Dit bied hoop dat die pandemie verder aan met welslae die hoof gebied sal kan word."
Burgerskapsonderwys: Vyf vrae aan Hannes van der Walt
2020-06-04"Burgerskapsonderwys het baie voordele, waarvan die vernaamste is dat dit leerders voorberei vir hulle rol en taak as volwasse burgers van die samelewing, hulle land en die internasionale gemeenskap."
What is citizenship education meant to “fix” and what are the aims of this subject?
2020-05-21"In essence, CE is a specialised form of pedagogy aimed at equipping young people for their total existence and functioning as integral future members of their communities, nation-states, political regions and the wider world."
Wat is burgerskapsonderwys veronderstel om "reg te maak" of "te herstel" en wat is die oogmerke van die vak?
2020-05-21"Dit is ook belangrik om die opkomende geslag te lei, te onderrig en te laat verstaan dat hulle nie alles wat rondom hulle as toekomstige burgers gebeur, onkrities mag laat verbygaan nie."
Só skryf mens ’n akademiese artikel
2018-12-12"Teen die tyd dat die artikel geskryf word, is dit eintlik te laat om so ’n raamwerk te bou, aangesien die raamwerk al die aanvanklike navorsing moes gerig en gelei het."
The application of a theoretical framework for the purpose of gaining depth of insight into a pedagogical research problem
2018-11-05"The construction of conceptual and theoretical frameworks comes as second nature for most experienced researchers; in their case, the construction of such frameworks commences from their very first encounter with a new pedagogical research problem."
Die bou en benutting van ’n teoretiese raamwerk om verdiepte insig in ’n opvoedkundigenavorsingsprobleem te bekom
2018-11-02"Vir ervare teoriebouers kom dit byna vanself: As hulle ’n aantal artikels en boeke geraadpleeg het, begin hulle al die hooflyne van ’n konseptuele en teoretiese raamwerk in hulle agterkop te vorm, en later identifiseer hulle (of beter nog: ontwikkel hulle self) een of meer teorieë waarmee hulle die geraadpleegde inligting en materiaal kan beoordeel en evalueer."
What is wrong with South African schools? A comprehensive picture of, and the lacuna in the research on, school leadership as a pivotal factor
2018-07-13"The fact that some schools manage to overcome such debilitating obstacles seems to suggest that leadership might be a pivotal factor in ensuring quality education at school level."
Wat is fout met Suid-Afrikaanse skole? Geheelbeeld van, en leemte in die navorsing oor skoolleierskap as sleutelfaktor
2018-07-13"Ten spyte daarvan dat skole uitgelewer is aan die werklikhede van die onderwysstelsel en hulle nie die samelewingskonteks kan verander nie, kan die leierskap van skoolhoofde ’n faktor wees in die bepaling van die gehalte van die onderwys wat in ’n bepaalde skool plaasvind."
Vergifnisonderwys: wat is dit en waarom is dit nodig?
2017-09-12"As ons en ons kinders nie leer wat onreg is en wat vergifnis behels nie, sal ons tot in lengte van dae sukkel met swak verhoudinge onder mekaar, veral ook met swak verhoudinge tussen die verskillende bevolkingsgroepe waaruit ons bevolking van meer as 56 miljoen mense bestaan."

