Woordevriend
2017-10-24"Al wat nou vir my oor is,
is om met groot ontsag en hartseer te noem:
Daar gaan ’n vriend"
Liefde op papier: Paradyspad
2015-01-06 Was dit die gedempte melodieëVan ’n vroeg-oggend radio iewers
Of die astrante haarsliet teen my neus
Wat my wakker-bewus gemaak het
van jou ingelepelde lyf hier teen my?
Die Folken Afrikaanse taal
2014-10-23 "Geen rede tot kommer, O TaalgenootAfrikaans is hier, die kannie-dood."
Die cowboyhoed
2014-02-25"Moenie nou omkyk nie, maar daar het nou net ‘n man met ‘n komieklike hoed agter jou gaan sit,” fluister Liza terwyl sy vooroor leun en my op die neus tik."
Daai Paties-kyk
2013-05-02 Hannes Steyn laat 'n verhaal afspeel in Paternoster vir ons fiksie-kompetisie "Reisende skrywers."Die boom
2013-02-27 “Nou hoekom juis daai boom?” wonder Brian hardop terwyl hy sy voet van die petrolpedaal afhaal en aan die remme vat-vat.

