Gisela Ullyatt

Gisela Ullyatt is ’n Vrystater in murg en been. Sy is in 1977 in Bloemfontein gebore en behaal die grade MA (Duits) en MA (Engelse taalstudie) aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy behaal haar PhD (NWU) in 2013 en haar tesis handel oor die Amerikaanse digter Mary Oliver, gesien vanuit ’n Boeddhistiese raamwerk. Sy dig sedert haar hoërskooldae en van haar gedigte is onlangs in Nuwe Stemme 5 opgeneem. Sy en haar man, Tony, hou hulle soms besig met literêre vertaling en was deel van die vertaalprojek In a Burning Sea, met Marlise Joubert as samesteller.

klop klop

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "vanaand gaan die hamertjie vendusie hou met my hart"

afrikaanse treffersparade

Gisela Ullyatt 2014-10-30 "trippe trappe torings varklies in die wonings"

Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”

Gisela Ullyatt 2013-07-23 Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.

Haikoe-kompetisie: "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt

Gisela Ullyatt 2012-11-20 "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt.
Top