Elders gesien: Ons staan saam as ons aangeval word
2025-05-22"En hopelik sal al die kwessies wat op die tafel was, plaaslik ook met hernude toewyding aangespreek word."
Naam van dier dorp deur Gielie Hoffmann: ’n onderhoud
2024-11-11"Sosiale media het my vangnet geword – hetsy in die oomblik of later as ek notas uit my joernaal gaan verwerk het. Daar is ’n driftigheid in my skryfwerk op sosiale media wat soms verlore gaan as ek agter my rekenaar inskuif 'om te gaan skryf'." Gielie Hoffmann gesels met Jannike Bergh oor sy boek, Naam van dier dorp, wat op 16 November in Pretoria bekendgestel word.
NouNet-mening: Ons almal kan weer baat by ’n stukkie Madiba
2019-08-08"Verlede Dinsdagaand sit ek vroeg in my kar by die Nelson Mandela Foundation in Houghton. Ek is hier om die bekendstelling van Zelda la Grange se nuwe kykNET-reeks, Uitsonderlike Roeping, by te woon. Dit is ses uurlange episodes waarin Zelda terugstap op Madiba se spore om te gaan kyk wat hom gevorm het en om seker so ook te verstaan hoe hy ons gevorm het."
US Woordfees 2019: Gielie Hoffmann se keuse
2019-02-20Wonder jy waarna om te gaan kyk by vanjaar se US Woordfees? Hier is Gielie Hoffmann se keuse van drie produksies.

