"Obsessie" deur Gerhard Beukes
2012-11-05 Huiwerend, met 'n wanbegrip van tydBotsing van woorde wat jy nou moet pleit
Jy bly in jou lugkasteel, van laslappies, seerkry en weggooi
Van paaie loop tussen wit gange van verlate
en uit gesoekte hartseer
Nou bly jy weg van my, ver weg van my
En ek wag nog vir ons oomblik "until we meet again"
